Zusammenfassung der Ressource
Fauvisme
- Wilde dier
- Agtergrond
- Eerste
rewolusionere
beweging van
die 20ste eeu
- Uiters sterk
kleur
(belangrikste
element)
- Naam
gekry
weens
negatiewe
kritiek
- Kort tydperk
- Geen reels
van
akademie
- Naturalisme
vermy
- Bevryding van kleur
was hul grootste
bydra tot
modernisme
- Invloede
- Van Gogh se
ekspressionistiese
kwashale
- Gauguin se groot
kleurareas en swaar
buitelyne
- Seurat se
pointilisme en
dividualisme
- Kenmerke
- Onderwerp
- Allerdaagse tonele
- Ladskappe, Interieure, figure, portrette
- Ware
kleur
beeld
emosie uit
- Kleur
- Hoofeienskap
- Arbitrer
- Suiwer
- Helder, teenstellende
kleure op voor en
agtergrond
- Vorm
- Vorms is
ondergeskik aan
kleur
- Kinderlike kwaliteit
- Vorms dikwels
omlyn
- Dekoratief
- Verf aanwending
- Energieke,
vinnige
kwashale
- Ekspressiewe kwashale
- Impasto
- Henri Matisse
- "Die Rooi Vertrek"