Zusammenfassung der Ressource
Ekspressionisme
- Kunstenaar se emotionele
reaksie waar verwringing can
vorm en kleur plaasvind tydens
spanning
- Invloede
- Van Gogh se
ekspressiewe kwashale
en kleurgebruik
- Goya wat beinvloed was
deur oorloe en
persoonlike ervarings
- Duitse Ekspressionisme
- Bruke
- Agtergrond
- Parys + Dresden
- Ooreenstemmende kuns
- Soos brug verbind
- Kunstenaars was vry
om te skilder wat hulle
wou
- Temas
- Kritiseer sosiale
omstandighede
- Persoonlike kuns
- Angsbelaai
- Kleur
- Premer +
Sekonder
- Late: Donker/somber
- Kleur kontraste beeld konflik uit
- Vorm
- Klem op emosie het
gelei tot
vereenvoudiging
van vorms
- Vorms word dikwels
omlyn
- Vorms kom
klausterfobies
voor
- Kwashale
- Bree, vrye kwashale
- Growwe impasto
- Kirchner
- Stigter van Bruke
- Opgeroep vir weermagsdiens
- Senuwee ineenstorting
- Psigiatriese
Hosp,
- Uiterste
depressie
- Dryf spot met ryk
mense terwyl die land
op die rand van 'n
oorlog is
- "Selfportret as 'n soldaat"
- Blaue Reiter
- Blou + Perde
- Uitdrukking van
innerlike en
spiritualiteit
- Eksperimentering
- Werke is meer
beplan as Bruke
- Temas
- Romanties
- Spiritueel
- Abstrak
- Lewer nie
kommentaar
nie
- Wassily Kadinsky
- Gebore in Rusland
- Saam Marc
Blaue Reiter
gestig
- By Bauhaus skool gegee
- "First Abstract Watercolor"
- Beinvloed
deur MAnet se
kleurgebruik
- Onderwerp is onnodig
- Kleur, vorms, lyne
- Abstrak
- Moet emosie
opwakker by
kyker