Zusammenfassung der Ressource
Dada
- Agtergrond
- Tussen
twee wereld
oorloe
- Baba se
eerste
woorde
- Dada en Surrealisme is gebore in
opstand teen die 1ste wereld
oorlog
- Styl kenmerke
- Dada was 'n
gemoedstoestand
- Protesbeweging teen die
goeie smaak en morele
waardes van die
middelklas
- Opstand teen logika en rede
- Marcel Duchamp
- "ready
made"
d.w.s
reeds
bestaande
objekte
- Bespot
traditionele
kunswaarde
- Franse
kunstenaar
- Anti-kuns
omdat dit teen
die idee gekant
is dat kuns
harde werk verg
- Maak bespotting van
die kunsmuseumstelsel