Zusammenfassung der Ressource
Eienaam
- Reinette wil haar eie identiteit hê
- voel soos 'n instaankind/plaasvervanger
- haar oorlede sussie is deur haar ma omgery
- Sy wil haar naam na Ansobel verander.
- Sy het na Binnelandse Sake toe gegaan.
- Jy kan sterftes, geboortes registreer, jou paspoort hernu en jou naam verander.
- Sy sien die ou man wat haar aan haar oupa herinner
- Sy sien ook 'n jong vrou met 'n baba wat haar aan haar ma herinner
- Haar tannie het kom kuier en almal noem haar verkeerd
- Sy het haar ID-boekie op 16 - haar pa noem dit haar tweede jy
- Ma het altyd pannekoek gebak en die meeste suiker en kaneel was Reinette s'n.
- Toe Reinette die kaneelreuk geruik het, het sy besluit om nie haar naam te verander nie.