Zusammenfassung der Ressource
Afrikaans - Leerwerk
- Ontkenning
- Dubbele nie -- .. nie ... nie.
- Ek gaan *nie* swem *nie*.
- Sinsoorte
- 4 Soorte in Afrikaans
- Stelsin
- Ek eet 'n appel.
- Vraagsin
- Wie eet 'n appel?
- Uitroepsin
- Sjoe, die appel is lekker!
- Bevelsin
- Eet nou dadelik jou kos!
- Lydende & Bedrywende Vorm
- Voorwerp & Onderwerp ruil plekke
- - Kom by
- Word (teenwoordige tyd) /
- [Die kat vang die muis.] X [Die muis word deur die kat gevang.]
- Is (verlede tyd) +
- [Die kat het die muis gevang.] X [Die muis is deur die kat gevang.]
- Deur
- word/is + deur
- Werkwoord
- kry 'n *ge-* by
- Staan aan die einde van die sin