Zusammenfassung der Ressource
Die Xhosa kultuur
- Tradisionele kleredrag
- Vrouens
- Kopdoekke
- Komberse met spesiale patrone op
- Mans
- Komberse
- Kleurvolle klere en lappe
- Tradisionele gewoontes
- Kuns
- Skilderye
- Kralewerk
- Pottebakkery
- Houtwerk
- Leer werk
- Handwerk
- kralewerk
- Weef werk
- Houtwerk
- Pottebakkery
- Musiek
- Tromme
- Fluit en fluite
- Harpe
- Sang en handeklap
- Danse
- umtshotsho (heel aand, vir geliefdes)
- Rituele danse met trom musiek en opofferrings
- Cusine
- Isophi
- Sop met koring en boontjies of ertjies
- Umleqwa
- 'n Dis met "free-range" hoenders
- Umngqusho
- 'n Gereg gemaak van wit mielies en suikerbone
- Umphokoqo
- 'n Mielie slaai
- Unqombothi
- Spesiale bier
- Umvubo
- Suurmelk en droë pap
- Umbhako
- Mielie brood
- Umfino
- Wilde spanasie gemeng met mieliemeel
- Volksverhale
- Eerste man op
Aarde genaamed Xhosa
- Almal nageslagte
van Tshawe
- Waarsêers
- Inkanyamba - 'n
seeslang-agtige gedierte wat
die weer beheer
- Impundulu - die
weerlig voël
- Tokoloshe
- Belangrike feeste en byeenkomste
- Lofsangers
- Tradisionele
toor dokters
- Danse
- Gedigte
- Storievertellers
- Inisiasie