Erstellt von Hannelie Oosthuizen
vor mehr als 9 Jahre
|
||
Frage | Antworten |
Wat word een reël in 'n gedig genoem? | 'n vers |
Wat word 'n groep verse saam genoem? | 'n Strofe |
Wat noem jy 'n strofe met twee reëls? | 'n koeplet |
Wat noem jy 'n strofe met drie reëls? | 'n Tersine |
Wat noem jy 'n strofe met vier reëls? | 'n Kwatryn |
Wat noem jy 'n strofe met ses reëls? | 'n sestet |
Wat noem jy 'n strofe met ag reëls? | 'n oktaaf |
Wat beteken epiese poësie? | Dit is verhalend van aard. |
Wat is gebroke rym? | abcb |
Wat is kruisrym? | abab |
paarrym | aabb |
omarmde rym | abba |
blanke rym of rymlose verse | abcdefg |
Noem 2 soorte halfrym. | Alliterasie en Assonansie |
Wat noem ons dit as dieselfde konsonant herhaal word in woorde, soos bv. 'die osse stap aan deur die stowwe'. | Alliterasie |
Wat noem ons dit as daar 'n herhaling van dieselfde vokaal in dieselfde vers is? bv. so groots en klaar, staat Gods tempel daar. | Assonansie |
Wat beteken Enjambement? | Dit is wanneer die sin aan die einde van die vers oorloop of oorspring na die volgende vers. |
Möchten Sie mit GoConqr kostenlos Ihre eigenen Karteikarten erstellen? Mehr erfahren.