individu se totale
jaarlikse verdienste
uit bronne soos lone,
beleggings, winste en
rente ens.
vloei van kontant / voordele ekwivalent aan kontant,
lone / salarisse en huurinkomstes
Tipes persoonlike inkomstes:
1. Kontantvloei uit werk
salarisse en lone = gereelde betaling in ruil vir arbeid
salarisse = maandeliks
lone = weekliks
2. Kontantvloei uit kapitaal
kapitaal = geld / bates
bv. verdien rente op belegging, want bank leen geld uit vir ander mense
3. Kontantvloei uit grond
huurinkomste uit huis of woonstel / uit landelike gebiede
deur grond uit te verhuur vir weiding of boerdery
Persoonlike uitgawes:
kostes wat jy in jou
daaglikse lewe
aangaan om te kan
leef
1. akkomodasie: bv huishuur of verbandbetalings
2. nutsdienste: bv. water, elektrisiteit, telefoon en vullisverwydering
3. voedsel
4. reiskostes: bv. motorpaaiement en petrol
5. klerasie
6. mediese uitgawes
7. versekering vir huis, motor en lewe
8. vermaak
9. rente op skuld: bv. kredietkaarte en rekeninge
inkomste dek uitgawes
Bv.:
Persoonlike staat van Netto Waarde:
netto waarde = finansiele waarde op enige gegewe tydstip
staat van netto waarde is hoe jou rykdom groei van jaar tot jaar
boekhouers stel staat op om besigheid se waarde te bepaal
hulle bring bates, inkomste en kapitaal en dan ook geleende
kapitaal en laste in berekening
staan bekend as Balansstaat
kan staat vir huishouding ook opstel
help gesinne om te kontroleer hoe hulle finansieël vaar
Staat van Netto Waarde = staat
wat opgestel word om te bereken
hoeveel meer die bates as die laste
is op spesifieke tydstip
netto waarde =
bates - laste
Stel 'n persoonlike Staat van Netto Waarde op:
begin deur inligting te versamel bv. rekords van bankstate, krediet en
rekeningsstate en beleggingsstate
stel dan lys op van bates en bereken totale waarde
maak lys van laste
laastens bereken netto waarde met onderstaande formule
netto waarde = totale bates - totale laste
bv: netto waarde = totale bates - totale laste
= R1 500 000 - R600 000 = R900 000
surplus = as inkomste meer is as uitgawes
tekort = as uitgawes meer is as inkomste
Hoe om 'n persoonlike Staat van
Netto Waarde op te stel:
1. Kry rekords bymekaar
2. Maak lys van totale waardes van bates
3. Maak lys van totale waarde van laste
4. Trek laste af van bates om Netto Waarde te bereken
5. Bepaal of netto waarde 'n surplus (positiewe
bedrag) of 'n tekort ( negatiewe bedrag) is
Tipes inkomste wat besighede ontvang:
verkoop van goedere: bv. klerewinkel wat klere verkoop
verkoop van dienste
rente
huurgeld
tantieme = betalings vir die regte om
intellektuele eiendom te gebruik
dividende: bedrae wat besighede aan hulle aandeelhouers
betaal as deel van winste wat daardie besigheid gemaak het
Tantieme:
skrywers teken kontrak met uitgewers om persentasie van die
winste uit verkoop van hulle boeke te ontvang
uitgewers moet skrywers deurlopend betaal om hulle materiaal te gebruik
filmbesigheid moet ook uitgewer betaal om boek te verfilm.
betalings aan 'n besigheid vir reg
om intellektuele eiendom, soos
musiek + boeke, wat dit besit, te
gebruik
Dividende:
dividende = bedrae wat
besighede aan aandeelhouers
betaal as deel van die winste
wat die besigheid gemaak het
openbare maatskappye wat op effektebeurs
genoteer is het aandeelhouers
aandeelhouers =
individue / besighede
wat aandele in besigheid
gekoop het
aandeel = gedeeltes van
besigheid wat
aandeelhouers koop om vir
besigheid kapitaal te
verskaf om te begin +
funksioneer
besigheid se winste word herbelê vir groei en die res
word as dividendbetalings aan aandeelhouers betaal
Tipes besigheidsuitgawes:
besigheidsuitgawes =
uitgawes om in
bedryf te bly
kapitaaluitgawes = kostes om
besigheid te begin
salarisse + lone vir personeel
huur / koop van perseel
toerusting
grondstowwe vir produksie
kantoortoerusting soos rekenaars en meubels
belasting op inkomste
rente op lenings
versekering
navorsing + ontwikkeling
nutsdienste soos water
+ elektrisiteit
mediesefonds- +
pensioenfondsbydraes
werkloosheidsversekeringsbydraes
onderwys + opleiding vir personeel
Spaargeld in besighede:
besighede kort spaargeld vir noodgevalle
moet rente verdien sodat geld vir jou kan werk
toeganklik wees wanneer nodig
Rekeningtipes verskil volgens:
grootte van besigheid
hoeveelheid spaargeld benodig
vinnige toegang tot spaargeld
besigheidspaarrekeninge moet apart gehou word van persoonlike spaargeld
kontantvloei = hoe geld in + uit besigheid beweeg
Beleggings in besighede:
belegging = wanneer
finansiële produk, soos polis
/ fisiese voorwerp koop kry jy
finansiële opbrengs as jy dit
verkoop / in kontant omsit
daar is risiko by belegging getrokke
effektetrust = soort belegging waar
beleggingsmaatskappye of banke
baie mense se klein deposito's neem
en dit saamvoeg om as 1 groot
bedrag in trust te belê
Voorbeelde van beleggingsmaatskappye:
Old Mutual
Investec
Alan Gray
Liberty Life
Sanlam
Momentum
Beleggings:
geld is uit sirkulasie; dus effektiewe
manier om geld te spaar
oor tyd neem dit toe in waarde
niemand het toegang tot geld van belegging nie
inkomste wat besighede uit beleggings verdien
+ spaargeld verdien, kom van rente