Watter persentasie stel 'n verhouding van 8 tot 50 voor?
8%
16%
42%
56%
Susan koop piesangs, appels en pere. Die verhouding piesangs tot appels is 3:5 en die verhouding appels tot pere is 4:2. Sy koop 12 piesangs. Hoeveel pere het sy gekoop?
10
12
20
42
Shawn bak 2000 vetkoeke in 'n 8-uur week dag. Hoeveel bak hy gemiddeld in 'n half uur?
16000
8000
250
125
Daar is 36 kinders in 'n klas en die verhouding dogters : seuns = 4 : 5. Hoeveel seuns is daar?
5
9
16
Op 'n kaart word 'n afstaand van 600 km met 'n 7,5 cm lyn voorgestel. Met dieselfde skaal sal 280 km voorgetel word deur .... cm
2,1
3,5
3,8
4,1
'n Kar ry 14 m/s. Hoe lank sal dit neem om 10,5 km te ry?
48 s
147 s
12,5 min
15 min
Watter span het die beste rekord:
Span A wen 18 uit 36
Span B wen 14 uit 21
Span C wen 21 uit 30
Span D wen 15 uit 20
In ʼn versending van televisies is 1 uit elke 50 stukkend. Wat is die verhouding van stukkende televisies tot werkende televisies
1:49
1:50
49:50
49:99
'n Resep gebruik 1,5 koppie meel vir 24 koekies. As jy 60 koekies wil bak, hoeveel meel het jy nodig?
3 k
3,25 k
3,5 k
3,75 k
Die verhouding van die sye van 'n driehoek is 2 : 2 : 3. Die omtrek is 35 cm. Dan is die langste sy =
5 cm
10 cm
15 cm
20 cm
Die verhouding van seuns : dogters in 'n span is 2 : 3. Watter stelling is waar:
Daar is drie keer soveel dogter as seuns.
Daar is twee keer soveel seuns as dogers.
Die aantal kinders is 'n veelvoud van 3.
Die aantal kinders is 'n veelvoud van 5.
'n Kolwer maak 110 lopies wat 3 grenshoue (4 lopies) en 8 sesse. Watter persentasie van sy lopies het hy gekry met hardloop tussen die paaltjies?
45%
45,4545.....%
45,5454....%
55%
'n Verkoper verkoop 40% van sy appels en het nog 420 appels. Oorspronklik het hy .... appels gehad.
588
600
700
720
'n Hemp kos R120 en dit word afgemerk met 20% Dit kos nou
R24
R96
R100
R102
95% van die mense by 'n byeenkoms besit 'n kar. Daar is 160 mens. Hoeveel het nie 'n kar nie?
6
7
8
Skryf 0,5% as 'n desimale breuk
0,5
0,05
0,005
0,0005
'n Item word verkoop teen R96 en die handelaar maak 'n wins van 20%. Hoeveel het hy vir die item betaal?
R80
R76,50
R75
R13,20
'n Groep van 7 vriende eet saam pizza. Elkeen eet minstens 3/4 van 'n pizza. Wat is die kleinste hoeveelheid pizzas wat hulle kan bestel?
21
28
In 'n steekproef van 280 mense word gevind dat 70 linkshandig is en die ander is regshandig. Wat is die verhouding van linkshandiges tot regshandiges?
1 : 4
3 : 4
1 : 3
2 : 3
Die prys, x, van 'n nuwe hemp word minder met 10%. Die nuwe prys word met nog 20% gesny. Die prys van die hemp is nou gelyk aan:
0,7x
0,72x
0,8x
1,21x