Woordeskat: Nw energie

Descripción

Grade 7 (Energie en verandering) Nature science Fichas sobre Woordeskat: Nw energie, creado por Anzel Pansegrouw el 14/10/2014.
Anzel Pansegrouw
Fichas por Anzel Pansegrouw, actualizado hace más de 1 año
Anzel Pansegrouw
Creado por Anzel Pansegrouw hace alrededor de 10 años
66
0

Resumen del Recurso

Pregunta Respuesta
fossiel die verharde oorblyfselsvan 'n dier of gewas wat in rotse gevind word.
bron waar iets vandaan kom
oordrag beweeg van een plek na n ander
uitsit raak groter, neem meer ruimte op
deursigtig jy kan daardeur sien
ondeursigtig jy kan nie daardeur sien nie
boorpunt die skerp puntdeel wat die gat boor
volgorde die orde waarin iets gebeur
opwekker 'n toestel wat kinetiese energie in elektriese energie omskakel
dinamo 'n toestel wat kinetiese energie in elektriese energie verander
kondenseer die verandering van 'n gas tot 'n vloeistof
Mostrar resumen completo Ocultar resumen completo

Similar

Nature Science grl
Valentino Bermudez
de elementen
Carly Van de Voorde
Life Processes
JessicaE
Neural Network Flux Diagram
Rodrigo Solis
Woordeskat
Mike Thiem
Griego - Vocabulario Básico
maya velasquez
FINANZAS Y RELACION CON OTRAS CIENCIAS
Christian Muñoz
Listenings para el FCE
Diego Santos
Comparación entre Platón y Aristóteles
maya velasquez
Test 1 Biología Celular
fanitatou