LAE RUGPYN

Descripción

final exam (Biomeganiese Patologieë) Biomeganika Mapa Mental sobre LAE RUGPYN, creado por lizevanemmenis el 16/10/2013.
lizevanemmenis
Mapa Mental por lizevanemmenis, actualizado hace más de 1 año
lizevanemmenis
Creado por lizevanemmenis hace alrededor de 11 años
521
0

Resumen del Recurso

LAE RUGPYN
  1. DX
    1. meganies
      1. neurologies
        1. psigosomaties
          1. hipokondriase
            1. depressie
              1. histerie
            2. Definisies
              1. akuut - pyn duur meestal 1-6 maande en klaar dan op
                1. chronies - duur langer as 6 maande met gestremdheid tot gevolg
                  1. Enter text here
                    1. laminektomie - operatiewe prosedure om druk op spinaalkooord te verlig. dikwels na disk prolaps
                      1. spinale fusie - operatiewe prosedure om stabiele werwelkolom te verseker
                        1. konserwatiewe Rx - alle Rx wat nie chirurgies van aard is nie (bedrus, fisio, OT, meds)
                        2. Laerugpyn probleme en patologieë
                          1. spondilose of degeneratiewe artritis
                            1. spinale stenose
                              1. ligament beserings
                                1. spondilolise
                                  1. spondilolistese
                                    1. skoliose
                                      1. diskus prolaps
                                        1. werwelfrakture
                                          1. nie-spesifiek (swanger, onfiks, gewig)
                                            1. fasetgewrig - wanbelyning van vertebrae agv verslapte ligamente/rotasie besering
                                            2. AX
                                              1. patologie/ chirurgiese prosedure/ ingreep vasstel
                                                1. voorsorgmaatreëls
                                                  1. bepaling van motoriese, sensoriese en psigiese probleme
                                                    1. ADL/dagprogram evaluasie (eise gestel)
                                                    2. RX
                                                      1. Laminektomie en konserwatiewe Rx
                                                        1. insig in werking van werwelkolom
                                                          1. aanleer van korrekte posturele gedragspatrone
                                                            1. inoefen van posturele gedrag tov ADL's
                                                              1. ontspanningsterapie
                                                                1. tydelike aanpassings en hulpmiddels
                                                                2. spinale fusie
                                                                  1. insig in werking van werwelkolom - bedfase
                                                                    1. ontspanningsterapie
                                                                      1. aanleer van korrekte posturele gedragspatrone
                                                                        1. inoefening van posturele gedrag tov ADL's
                                                                          1. aanpassings en hulpmiddels
                                                                        Mostrar resumen completo Ocultar resumen completo

                                                                        Similar

                                                                        KONVERSIEVERSTEURING
                                                                        lizevanemmenis
                                                                        MALINGERING
                                                                        lizevanemmenis
                                                                        AMPUTASIES
                                                                        lizevanemmenis
                                                                        Untitled
                                                                        lizevanemmenis
                                                                        Segunda Guerra Mundial 1939-1945
                                                                        maya velasquez
                                                                        Preposiciones en inglés
                                                                        Lolo Reyes
                                                                        RENACIMIENTO
                                                                        abisai19971
                                                                        EL MITO DE LA CAVERNA
                                                                        Cardys Colorado
                                                                        ELEMENTOS DE LA EPISTEMOLOGÍA DE ENFERMERÍA
                                                                        naye19052012
                                                                        Hormonas corticotroficas
                                                                        Néstor León Arbulú