Wat is ’n databasis?

Descripción

Grade 12 (Teorie) Inligtings Tegnologie (IT) Mapa Mental sobre Wat is ’n databasis?, creado por elnepotgieter el 15/02/2014.
elnepotgieter
Mapa Mental por elnepotgieter, actualizado hace más de 1 año
elnepotgieter
Creado por elnepotgieter hace casi 11 años
285
0

Resumen del Recurso

Wat is ’n databasis?
  1. Stoor data / feite (’n versameling van data of feite oor ’n sekere onderwerp)
    1. REKENAAR Databasis BV.Microsoft Access (elektronies) WAT DOEN 'N ELEKTRONIESE DATABASIS?
      1. 1. Struktureer en organiseer Data (stoor in tablle)
        1. 2. Wysig en manipuleer Data
          1. 3. Verwerk Data
        2. STRUKTUUR VAN DATABASIS
          1. VELD
            1. Enkele feit / kleinste eenheid van data. (BV. ’n kliëntenommer, titel, naam, van, adres en telefoonnommer).
            2. REKORD
              1. ’n Versameling van velde
              2. TABEL
                1. Verwante rekords in ’n tabel gestoor. Tabel is in rye en kolomme uitgelê. Elke kolom stel ’n veld voor en elke ry ’n groep verwante velde of ’n rekord.
                  1. * ’n Databasis bestaan eintlik uit meervoudige tabelle wat aan mekaar verwant is.
                2. Ekstra Definisies
                  1. 'n Vorm
                    1. 1. vertoon data meer professioneel as tabel 2. vertoon geselekteerde velde, in die vorm word slegs een rekord se velde op ’n slag vertoon 3. word dikwels vir die vaslegging van data (rekords) gebruik
                    2. Navraag (Query)
                      1. 1. word gebruik om net sekere velde in tabel te wys. 2. slegs rekords volgens sekere vereistes of kriteria wat gespesifiseerd is te wys. 3. stoor om later weer te gebruik te.
                      2. Verslag (Report)
                        1. 1. gebruik om inligting op te som en te groepeer 2. gebruik om inligting vanuit ’n databasis in ’n gestruktureerde en geformateerde formaat te vertoon.
                      3. Access Databasis
                        1. Tabelle van verwante feite of data, saam met hulpmiddels of objekte om die data in die databasis te verwerk en te gebruik
                          1. Microsoft Access - databasisbestuurstelsel (database management system – DBMS) – laat jou toe om elektroniese databasisse te werk

                          Recursos multimedia adjuntos

                          Mostrar resumen completo Ocultar resumen completo

                          Similar

                          Data-instandhouding en die genereer van inligting
                          elnepotgieter
                          Dreapta
                          otilialal
                          Dreapta_1
                          otilialal
                          Meervoudige Tabelle
                          elnepotgieter
                          Databasisontwerp
                          elnepotgieter
                          Traducciones de Latín
                          Diego Santos
                          Test de prueba
                          Wilson Orbea B.
                          ESTILOS DE ARQUITECTURA
                          andres silva a
                          Cultura Organizacional
                          Valeria Fernande
                          English Test - Please choose one correct option for each sentence.
                          tania.perez
                          VERB TENSES
                          cesartorres721