Created by Anzel Pansegrouw
about 10 years ago
|
||
Question | Answer |
fossiel |
die verharde oorblyfselsvan 'n dier of gewas wat in rotse gevind word.
Image:
fossiel (image/jpg)
|
bron |
waar iets vandaan kom
Image:
bron (image/jpg)
|
oordrag |
beweeg van een plek na n ander
Image:
oordrag (image/jpg)
|
uitsit |
raak groter, neem meer ruimte op
Image:
uitsit (image/jpg)
|
deursigtig |
jy kan daardeur sien
Image:
deursigtig (image/jpg)
|
ondeursigtig |
jy kan nie daardeur sien nie
Image:
deursigtig (image/jpg)
|
boorpunt |
die skerp puntdeel wat die gat boor
Image:
boorpunt (image/jpg)
|
volgorde |
die orde waarin iets gebeur
Image:
volgorde (image/jpg)
|
opwekker |
'n toestel wat kinetiese energie in elektriese energie omskakel
Image:
opwekker (image/jpg)
|
dinamo |
'n toestel wat kinetiese energie in elektriese energie verander
Image:
dinamo (image/jpg)
|
kondenseer |
die verandering van 'n gas tot 'n vloeistof
Image:
kondenseer (image/jpg)
|
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.