null
US
Sign In
Sign Up for Free
Sign Up
We have detected that Javascript is not enabled in your browser. The dynamic nature of our site means that Javascript must be enabled to function properly. Please read our
terms and conditions
for more information.
Next up
Copy and Edit
You need to log in to complete this action!
Register for Free
1006019
EBW: Onderwerp 2, Gr7 (KABV)
Description
Mind Map on EBW: Onderwerp 2, Gr7 (KABV), created by mvloch on 14/06/2014.
Mind Map by
mvloch
, updated more than 1 year ago
More
Less
Created by
mvloch
over 10 years ago
1578
3
0
Resource summary
EBW: Onderwerp 2, Gr7 (KABV)
Inleiding tot behoeftes + begeertes:
behoeftes = goed waarsonder mens nie kan oorleef nie
begeertes = goed wat mense wil hê, maar nie nodig het nie
Basiese behoeftes van individue, gesinne, gemeenskappe + lande:
mense se behoeftes + begeertes het invloed op manier waarop hulle geld bestee
behoeftes + begeertes beïnvloed gemeenskappe op volgende maniere:
bepaal watter soort produkte / dienste in gemeenskap verkoop word
kan invloed hê op hoe gemeenskap werk
mense in arm gemeenskappe = kan nie basiese behoeftes voorsien = sal nie geld in gemeenskappe kan bestee nie.
mense in ryker gebiede sal geld bestee = daardie gemeenskap sal welvarend word
Basiese / Primêre behoeftes:
fisiese behoeftes
voedsel
water
skuiling
rus
veiligheidsbehoeftes
sekuriteit
veiligheid
kan nie sonder dit oorleef nie
fisiese + veiligheidsbehoeftes wat bevredig moet word vir 'n mens se oorlewing
Sekondêre behoeftes:
behoeftes waarvan ons oorlewing nie afhanklik is nie
kan nie in sekondêre behoeftes voorsien as basiese behoeftes nog nie bevredig is nie
ander naam = begeertes
het wel belangrike rol in menslike ontwikkeling
ons probeer onsself voortdurend verbeter sodat ons ons begeertes kan bevredig
dis hierdie konstante begeerte na lewenstyl wat ons dryf om te presteer
Onbeperkte behoeftes + begeertes met beperkte hulpbronne:
almal het onbeperkte behoeftes + begeertes bv. geld
maar ons het nie genoeg hulpbronne om in almal se behoeftes te voorsien nie
ekonomiese akt. kan net beperkte getal behoeftes + begeertes bevredig
Die ekonomiese probleem:
die probleem wat veroorsaak word deur beperkte hulpbronne wat hulle beskikbaar het om mense se behoeftes + begeertes te bevredig
die waardevolste hulpbronne van ekonomieë = arbeid + kapitaal
daar is 2 doeltreffendhede:
tegniese doeltreffendheid
beteken = lande moet al die hulpbronne gebruik op manier wat die meeste produksie daaruit haal
doeltreffende toekenning
beteken = lande moet meer produseer van goedere + dienste waarna daar grootste aanvraag is
Woordelys:
welvarend = om suksesvol + ryk te wees
arbeid = vermoë van 'n land se mense om te werk
kapitaal = geld wat 'n land het om goedere + dienste te produseer
produksiefaktore = insette wat gebruik word om goedere + dienste te produseer. sluit arbeid, kapitaal, grond + entrepreneurskap in
Show full summary
Hide full summary
Want to create your own
Mind Maps
for
free
with GoConqr?
Learn more
.
Similar
Exothermic & Endothermic Reactions (C2)
victoriarose
Physics 2a + 2b
James Squibb
Application of technology in learning
Jeff Wall
Product Design Revision
10getleys
Hitler and the Nazi Party (1919-23)
Adam Collinge
Of Mice and Men
amyk4321
IELTS Speaking vocabulary
Rafael Pôssas
Simple Present Tense (Test)
Onur Kalafat
Finance- Break even
cesleviciutek
New PSBD/PSCOD/ASSD Edition 2018
David Thapa
Clinical Pathoanatomy MCQs 1-150
jack ryback
Browse Library