null
US
Sign In
Sign Up for Free
Sign Up
We have detected that Javascript is not enabled in your browser. The dynamic nature of our site means that Javascript must be enabled to function properly. Please read our
terms and conditions
for more information.
Next up
Copy and Edit
You need to log in to complete this action!
Register for Free
1063661
EBW: Onderwerp 10, Gr7 (KABV)
Description
Mind Map on EBW: Onderwerp 10, Gr7 (KABV), created by mvloch on 10/07/2014.
Mind Map by
mvloch
, updated more than 1 year ago
More
Less
Created by
mvloch
over 10 years ago
1939
1
0
Resource summary
EBW: Onderwerp 10, Gr7 (KABV)
Definisie van 'n entrepreneur:
entrepreneurs = noodsaaklik vir ekonomiese groei
verdien geld uit nuwe idees
in SA = klein besighede 98% van besighede in land
verskaf ook werk aan > helfte van land se werkers
entrepreneur = persoon met besigheidsidee, wat daarin belê + besigheid bedryf om idee te verkoop
hulle neem risiko's om dit te doen
meeste entrepreneurs bedrywe = KMMO's
KMMO's = klein, medium / mikro-ondernemings: m.a.w. klein besigheid wat deur eienaar bedryf word
entrepreneurs verskaf kapitaal vir onderneming = risiko
= innoveerders wat dinge verander om plek te maak vir nuwe maniere om dinge te doen
hoë werkloosheidsvlakke in SA
party mense wat werk voel werksomstandighede is swak + werk gee nie genoeg geld nie
party van daardie mense begin hul eie besighede
hulle is dan entrepreneurs
Eienskappe van entrepreneurs:
entrpreneurs het spesifieke eienskappe wat nodig is om besigheid te bedryf:
neem risiko's,
het selfverstroue,
is energiek,
is 'n kreatiewe denker,
kan goed beplan,
is nuuskierig,
soek na goeie geleenthede,
is verantwoordelik,
is dapper,
gee nooit moed op nie!
ens.
belangrikste =
moet nuwe goeie idees kry
moet weet hoe om produk te maak / diens te lewer
moet weet hoe om wins te maak
moet bereid wees om risiko's te neem + hard werk
Vaardighede van entrepreneurs:
eienskappe = verwant aan vaardighede
vaardighede =
kreatiwe denke
beplanning
soek geleenthede
kritiese denke
vindingryk
organiseer dinge goed
Entrepreneuraksies van koop, verkoop, produksie + maak van wins:
entrepreneurskap behels gebruik van innovasie omdat:
jy iets nuuts + nuttigs moet kry om te verskaf / verkoop
jy dinge anders moet doen = beteken = bestuur besigheid op eie manier, bedryf, bevorder + bestuur
as idee suksesvol is en vinnig geld maak moet jy :
goedere / grondstowwe koop
goedere produseer
jou goedere / dienste verkoop
wins maak
Koop goedere / grondstowwe:
entrepreneurs kan goedere koop en net so aan mense verkoop
hulle kan ook grondstowwe koop om hul eie produkte te maak
hulle moet goedere teen 'n lae prys koop sodat hulle meer wins kan maak
entrepreneurs moet seker maak dat hulle goedere + grondstowwe teen hoë gehalte koop
Produseer goedere:
gehalte + prys = belangrik wanneer entrepreneurs iets koop
entrepreneurs moet produksieproses opstel wat vinnig + doeltreffend is + wat vermorsing tot minimum beperk
alles wat jy koop moet gebruik word anders mors jy baie geld + bestandele
entrepreneurs moet genoeg produseer anders gaan kliënte na ander plek gaan wat besigheid bankrot kan maak
hulle moet nie te veel voorraad (oortollige voorraad) / te min (voorraadtekort) maak nie
Verkoop jou goedere / dienste:
kan nie goedere / dienste verkoop as niemand van besigheid weet nie / as te min mense dit koop
moet weet wat mense wil hê voor jy besigheid begin
moet behoeftes + begeertes identifiseer
díe proses = marknavorsing
hoe meer tyd jy daaraan spandeer hoe groter kans jy vir sukses sal hê
moet ook weet wie jou mededingers is + hoeveel ander besighede doen wat jy doen
Maak wins:
= belangrikste
entrepreneurs moet seker maak dat hulle wins maak anders sal besigheid nie oorleef nie
hulle moet van winste in besigheid belê sodat besigheid kan groei
besigheid kan nie groei as daar nie aan uitbreiding bestee word nie
entrepreneurs moet nie al die wins op hulself gebruik nie; die besigheid sal dan nie oorleef nie
Woordelys:
spa = plek waarheen mense gaan vir skoonheids- + gesondheidsbehandelinge
kruiedokter = persoon wat kruie vir medinasie doeleindes kweek, verkoop / gebruik
uitkontrakteer = wanneer mens dele van jou werk uitbestee, gee jy dit vir ander persoon / besigheid om dit te doen
innovasie = nuwe idee / manier om iets te doen
marknavorsing = navorsing wat behels dat jy vir jou teikenmark vra wat hulle wil hê. dit help jou besluit watter goedere / diens jy moet lewer
mededingers = besighede wat selfde produk / diens as jy in selfde gebied lewe
wins = wanneer besigheid produk / diens verkoop vir meer geld as wat dit kos om daardie produk / diens te produseer + verkoop
Show full summary
Hide full summary
Want to create your own
Mind Maps
for
free
with GoConqr?
Learn more
.
Similar
Unit 1: Government and Politics: The Constitution
LittleLauren:)
Accounting Definitions
Tess Morris
Geometry Formulas
Selam H
English Terminology for AS Level
rhigzy
situation ethics
96arthur.g
AQA Sociology AS level
rhian-hay
The Cold War Quiz
Niat Habtemariam
The Great Gatsby - Aspects of Narrative
Sophie Beckingham
chemistry: c2
kristy baker
Basic English Grammar
cwilson218@gmail.com
Examen II Salesforce Developer
Youssef Ahmani
Browse Library