Persoonsname uit die Bybel/ ander persoonsname

Descrição

graad 5 - 10 Afrikaans FlashCards sobre Persoonsname uit die Bybel/ ander persoonsname, criado por Hannelie Oosthuizen em 08-04-2015.
Hannelie Oosthuizen
FlashCards por Hannelie Oosthuizen, atualizado more than 1 year ago
Hannelie Oosthuizen
Criado por Hannelie Oosthuizen mais de 9 anos atrás
13
0

Resumo de Recurso

Questão Responda
'n baie hulpvaardige persoon barmhartige samaritaan
die jongste seun Benjamin
wat noem ons twee baie groot vriende Dawid en Jonatan
'n listige vrou Delila
'n Skynheilige persoon Fariseër
'n persoon sonder kultuur en beskawing 'n Filistyn
'n reus of 'n baie groot man Goliat
'n jaagduiwel Jehu
iemand wat altyd kla Jeremia
iemand wie se pogings om te troos eintlik net alles vererger Jobstrooster
'n baie ou persoon 'n metusalem
'n losbandige, wrede tiran Nero
'n baie verstandige persoon Salomo
'n liefdadige persoon Dorkas
iemand wat bewyse soek voordat hy iets glo 'n Ongelowige Thomas
'n baie vet persoon 'n potjierol
iemand wat volhou tot die bitter einde toe 'n bittereinder
iemand met 'n kwaai humeur en 'n skerp tong 'n Geitjie
iemand wat baie kort is 'n buksie
iemand wat aanhoudend kla 'n neulkous
iemand wat kort-kort sy standpunt verander net soos dit hom pas 'n manteldraaier
'n persoon wat alles teengaan en altyd vooruitgang strem 'n remskoen
'n persoon wat klein of kort is 'n stoftrappertjie
'n baie vuil persoon 'n teerputs
'n baie lang, skraal persoon telegraafpaal
'n persoon wat tot die uiterste gaan vir 'n saak 'n vuurvreter

Semelhante

Afrikaans - idiomatiese vergelykings
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - gedigte
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2
Hannelie Oosthuizen
Replisering
Absolutary
Afrikaans Language
Johanne Barnes
Afrikaans/Xhosa - Vocabulary: Animals
Chantal du Plessis
Afrikaans - persoonsname
Hannelie Oosthuizen
Woordsoorte
Esna van Der walt
Afrikaanse Terme en Definisies
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans
Nsovo Linah
Die Xhosa kultuur_1
Incendia Aer