Fauvisme

Descrição

Mapa Mental sobre Fauvisme, criado por Liezel em 25-10-2014.
Liezel
Mapa Mental por Liezel, atualizado more than 1 year ago
Liezel
Criado por Liezel aproximadamente 10 anos atrás
40
0

Resumo de Recurso

Fauvisme
  1. Wilde dier
    1. Agtergrond
      1. Eerste rewolusionere beweging van die 20ste eeu
        1. Uiters sterk kleur (belangrikste element)
          1. Naam gekry weens negatiewe kritiek
            1. Kort tydperk
              1. Geen reels van akademie
                1. Naturalisme vermy
                  1. Bevryding van kleur was hul grootste bydra tot modernisme
                  2. Invloede
                    1. Van Gogh se ekspressionistiese kwashale
                      1. Gauguin se groot kleurareas en swaar buitelyne
                        1. Seurat se pointilisme en dividualisme
                        2. Kenmerke
                          1. Onderwerp
                            1. Allerdaagse tonele
                              1. Ladskappe, Interieure, figure, portrette
                                1. Ware kleur beeld emosie uit
                                2. Kleur
                                  1. Hoofeienskap
                                    1. Arbitrer
                                      1. Suiwer
                                        1. Helder, teenstellende kleure op voor en agtergrond
                                        2. Vorm
                                          1. Vorms is ondergeskik aan kleur
                                            1. Kinderlike kwaliteit
                                              1. Vorms dikwels omlyn
                                                1. Dekoratief
                                                2. Verf aanwending
                                                  1. Energieke, vinnige kwashale
                                                    1. Ekspressiewe kwashale
                                                      1. Impasto
                                                    2. Henri Matisse
                                                      1. "Die Rooi Vertrek"

                                                      Anexos de mídia

                                                      Semelhante

                                                      Dada
                                                      Liezel
                                                      Neo Klassisisme
                                                      Liezel
                                                      Realisme
                                                      Liezel
                                                      Ekspressionisme
                                                      Liezel
                                                      Romantisisme
                                                      Liezel
                                                      Chapter 1 - The Accounting Environment
                                                      BryanTurner
                                                      Accounting - The Conceptual Framework
                                                      BryanTurner
                                                      Bantu Education Act - 1953
                                                      Niamh Clayden
                                                      Quick contents of boards
                                                      Sebastian MB
                                                      Test Your Madiba Knowledge
                                                      Jessica Pietsch
                                                      The Origins of Apartheid
                                                      Cameron Harrad