KONVERSIEVERSTEURING

Descrição

final exam Biomeganika (Biomeganiese Patologieë) Mapa Mental sobre KONVERSIEVERSTEURING, criado por lizevanemmenis em 16-10-2013.
lizevanemmenis
Mapa Mental por lizevanemmenis, atualizado more than 1 year ago
lizevanemmenis
Criado por lizevanemmenis quase 11 anos atrás
230
0

Resumo de Recurso

KONVERSIEVERSTEURING
  1. ONWILLEKEURIGE MALINGERER
    1. geen organiese substans
      1. geen material sub stratum
        1. ETIOLOGIE - dikwels psiese trauma
        2. DSM IV
          1. a. verlies van, of verandering in motoriese of sensoriese funksionering wat dui op 'n neurologiese versteuring of algemene mediese toestand
            1. b. sielkundige faktore hou etiologies verband met simptoom omrede daar 'n temporale verband bestaan tussen 'n psigososiale stressor wat vermoedelik verband hou met sielkundige konflik of behoefte of vergroting van simptoom
              1. c. pt nie bewus daarvan dat hy die simptoom willekeurig fabriseer nie
                1. d. simptoom nie beperk tot pyn of tot die versteuring in seksuele funksie
                2. vergelyk konversieversteuring en malingering
                  1. konversieversteuring
                    1. mislei homself
                      1. sonder bewustheid of motief
                        1. verwelkom evaluasie
                          1. hou vol met simptome
                    2. malingering
                      1. mislei ander
                        1. bewustelik en intensioneel
                          1. hou nie van evaluasie
                            1. soon slips his disguise

                    Semelhante

                    LAE RUGPYN
                    lizevanemmenis
                    MALINGERING
                    lizevanemmenis
                    AMPUTASIES
                    lizevanemmenis
                    Untitled
                    lizevanemmenis
                    FUNÇÕES DA CRIMINOLOGIA.
                    fcmc2
                    Simulado Espanhol
                    Marina Faria
                    DIREITO ADMINISTRATIVO LEI 10.261/68
                    Joelma Silva
                    CONTABILIDADE GERAL
                    MJPD
                    Conceitos fundamentais da cinemática
                    annarios1313
                    Acentuação gráfica
                    Lúcia Amaral
                    10 dicas para você lidar melhor com o seu tempo
                    vivi sousa