GRONDSOORTE

Descrição

Opsomming van grondsoorte deur middel van 'n breinkaart.
Kleefband uitroe
Mapa Mental por Kleefband uitroe, atualizado more than 1 year ago
Kleefband uitroe
Criado por Kleefband uitroe mais de 8 anos atrás
2129
1

Resumo de Recurso

GRONDSOORTE
  1. Grond is gewoonlik 'n mengsel van verskillende soorte grondkorrels in verskillende verhoudings
    1. SANDGROND
      1. 1. Meer growwe sandkorrels as fyn korrels.
        1. 2. Voel grinterig as jy dit tussen jou vingers vryf.
        2. KLEIGROND
          1. 1. Meer fyn kleikorrels as growwe sandkorrels
            1. 2. Droë kleigrond voel glad as jy dit tussen jou vingers vryf.
              1. 3. Nat kleigrond voel klewerig en sal 'n vorm behou
              2. LEEMGROND
                1. 1. Leemgrond is 'n mengsel van gelyke hoeveelhede klei-; sand' en ander grondkorrels
                  1. 2. Dit bevat ook humus. Humus maak leemgrond lig en vol voedingstowwe. Plante groei die beste in leemgrond
                    1. 3. Soos plant- en dierereste ontbind vorm dit kompos.
                      1. 4. Baie mense maak kompos uit groente- en vrugteskille, eierdoppe, blare en grassnysels en spit dit in hulle grond in om voedingstowwe by te voeg.
                        1. In kompos is nie al die plant- en dierereste ten volle ontbind nie mens kan nog stukkies blare of takkies daarin sien.
                          1. Sodra dit uiteindelik ten volle ontbind is verander die kompos in HUMUS
                            1. 1. HUMUS is LIG in GEWIG
                              1. 2. Donker van kleur
                        2. Daar is lug en water in grond
                          1. Die korrels sand en klei waaruit grond bestaan, pas nie netjies inmekaar nie. Daar is ruimtes tussen die korrels wat water en lug kan hou
                            1. Kyk SKETSE bl 175
                              1. WATER IN DIE GROND
                                1. SANDGROND
                                  1. Groter ruimtes as by kleigrond, maar MINDER ruimtes
                                    1. Water vloei maklik weg
                                      1. Gou droog na die reën
                                      2. KLEIGROND
                                        1. Kan water beter hou as growwer sandgrond.
                                          1. Klein ruimtes tussen die kleikorrels - maar BAIE van hierdie ruimtes
                                            1. Meer ruimte vir water in kleigrond as growwe grond
                                              1. Water vloei nie maklik weg nie. Bly langer nat.
                                              2. LEEMGROND
                                                1. Mengsel van growwe en fyn korrels
                                                  1. Plante verkies leemgrond
                                                    1. Raak nie te nat of te droog nie
                                                2. Grond bevat die reste van dooie organismes en baie klein lewende organismes
                                                  1. 1. Kleiner diere soos erdwurms, krieke en spinnekoppe help om grond te vermeng.
                                                    1. 2. Soos hulle beweeg neem hulle materiaal op die opeervlak, soos dooie blare en bene van diere in die grond in.
                                                      1. 3. Hulle maak ook meer ruimte in die grond vir lug en water en dan is dit makliker vir plante om te groei.
                                                        1. 4. Miljoene soorte baie klein lewende organismes ook in die grond wat net deur 'n mikroskoop sigbaar is.
                                                          1. 5. Die baie klein organismes eet die reste van plante en diere wat dit laat ontbind.
                                                            1. 6. Groter gronddiere meng die ontbinde reste met die grond soos hulle daardeur beweeg wat voedingsowwe deur die grond versprei en dit meer vrugbaar maak.
                                                            2. Grond vorm baie stadig en kan nie vervang word as dit weg is nie.
                                                              1. Omdat rotse baie stadig opbreek, neem dit duisende jare vir grond om te vorm.
                                                                1. Mense en diere het almal plante nodig wat in grond groeil
                                                                  1. Plante het bogrond met baie voedingstowwe nodig om te groei.
                                                                    1. Bogrond kan deur water weggespoel of deur wind weggewaai word. Dit is EROSIE
                                                                      1. As bogrond weg is kan dit nie vervang word nie. Ons moet grond bewaar - alle lewe hang af van die plante wat daarin groei.

                                                                      Semelhante

                                                                      Analgesicos
                                                                      Adriana
                                                                      Guia de Estudos para OAB 1a Fase
                                                                      Maria José
                                                                      FUNÇÕES DA CRIMINOLOGIA.
                                                                      fcmc2
                                                                      English General Quiz
                                                                      Luiz Fernando
                                                                      REAÇÕES QUÍMICAS
                                                                      alessandra
                                                                      Períodos literários brasileiros
                                                                      GoConqr suporte .
                                                                      Física moderna
                                                                      Vitoria Sefner
                                                                      A Era Vargas (1930-45)
                                                                      kl.a.b
                                                                      Física moderna
                                                                      GoConqr suporte .
                                                                      Geografia - Cartografia
                                                                      Jessica Caroline de Macedo
                                                                      Instrumentação Cirúrgica
                                                                      Lia Argenton