Data-instandhouding en die genereer van inligting

Descrição

Grade 12 Inligtings Tegnologie (IT) (Teorie) Mapa Mental sobre Data-instandhouding en die genereer van inligting, criado por elnepotgieter em 15-02-2014.
elnepotgieter
Mapa Mental por elnepotgieter, atualizado more than 1 year ago
elnepotgieter
Criado por elnepotgieter mais de 10 anos atrás
83
0

Resumo de Recurso

Data-instandhouding en die genereer van inligting
  1. Data-instandhouding
    1. 1. Byvoeg van nuwe rekords
      1. (direk in tabel / via ’n vorm)
      2. 2. Skrap van rekords
        1. (direk in tabel / via ’n navraag)
        2. 3. Redigering van rekords
        3. Genereer van inligting
          1. 1. Sortering
            1. Verwerkingstegniek om inligting te produseer. BV, as ons ’n lys van leerders se punte vir ’n eksamen sorteer, kan ons vining sien hoeveel leerders deurgekom het, hoeveel onderskeidings gekry het, ens.
            2. 2. Filter
              1. Kan ’n filter gebruik om slegs sekere rekords – gebaseer op kriteria wat jy definieer – in ’n tabel te vertoon.
              2. 3. Berekeninge
                1. Soms nodig om berekeninge op data te doen. Sluit opsommende berekenings soos die som en gemiddeld in.

              Semelhante

              Wat is ’n databasis?
              elnepotgieter
              Dreapta
              otilialal
              Dreapta_1
              otilialal
              Meervoudige Tabelle
              elnepotgieter
              Databasisontwerp
              elnepotgieter
              Mapa Mental de Revisão de Algoritmos e Programação I
              José Toniazzo
              Tipos textuais
              brunolorenzatto
              Classificação Periódica dos Elementos
              Mariana Nogueira
              História do Islamismo
              Marcus Vital
              Sistema Único de Saúde
              Vanessa Campos
              Citações de filósofos para sua redação
              Maria Fernanda