Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)

Descrição

Grade 12 Fisiese Wetenskap Mapa Mental sobre Chemiese verandering Eenheid 2 (iii), criado por elnepotgieter em 27-02-2014.
elnepotgieter
Mapa Mental por elnepotgieter, atualizado more than 1 year ago
elnepotgieter
Criado por elnepotgieter mais de 10 anos atrás
230
0

Resumo de Recurso

Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)
  1. Gemeenskaplike Iooneffek:
    1. As twee verkillende oplossings dieselfde ioon bevat, word die ioon 'n gemeenskaplike ioon genoem
      1. Byvoeging van 'n oplossing met 'n gemeenskaplike ioon: - Verhoog die konsentrasie van die ioon. - Bevoordeel die reaksie wat die ioon as reaktans gebruik, en dus die ioonkonsentrasie verlaag.
      2. Die effek van die byvoeg van oplossings by 'n ewewigsisteem:
        1. In 'n oplossing word ewewig beïnvloed deur:
        2. Ewewig in die industrie:
          1. Optimale reaskietoestande vir die Haberproses:
            1. - Temperatuur: +- 450 grade celsius - Druk: +- 200 atm - Katalisator: Fe (yster) of FeO (yster(II)oksied)
            2. Optimale reaksietoestande vir die Kontakproses:
              1. - Temperatuur: +- 450 grade celsius - Druk:+- 1 - 2 atm - Katalisator: V2O5 (vanadiumpentoksied)
            3. *** MAAK SEKER OOR SIMBOLE EN FORMULES IN HANDBOEK BLADSY 336

              Anexos de mídia

              Semelhante

              Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
              elnepotgieter
              Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)
              elnepotgieter
              Chemiese Verandering Flashcards
              elnepotgieter
              FÍSICA GERAL
              Alessandra S.
              FONOLOGIA estudo dos sons
              Viviana Veloso
              Garantias Fundamentais
              Wander
              Simulado Espanhol
              Marina Faria
              Respiração aeróbia - 10º ano
              hlopes047
              Glossário de Direito Empresarial
              Daniella Paulino
              Mapas Mentais em Sala de Aula
              GoConqr suporte .
              Direito Constitucional I
              Dani Savaris