Zusammenfassung der Ressource
Nukleiensure
- Stoor inligting
wat sellulere
aktiwiteite
beheer
- Spesialisasie v. selle = vorm weefsel
- Ordening v. weefsels = vorm organe
- DNA + RNA
- Deoksiribonukleiensuur
- Ribonukleiensuur
- Beheer
sintese van
proteiene
- Kombinasie van
elemente
- Beheer
chemiese
prosesse in
selle d.m.v.
ensieme
- Ensiem = katalisator