Zusammenfassung der Ressource
Deoksiribonukleiensuur(DNA)
- Kom hoofsaaklik in kern v. sel voor
- Vorm belangrike
deel v. chromosome
wat
chromatiennetwerk
uitmaak
- chromatien =
chromosoommateriaal wat uit
DNA, RNA & histone proteiene
bestaan soos dit in 'n
nieverdelende sel voorkom
- histone - groep
- Ekstrasellulere DNA =
buite kern in
mitochondria & in
chloroplaste
- Vorm = lang, gedraaide leer wat
stabiele, 3D dubbele heliks vorm
- buitenste 2 bene = suiker/fosfaatskakels
- trappe =
basispare wat
deur swak
waterstofbindings
geskakel is
- stikstofhoudende
basispare = vasgeheg aan
suikermolekuul
- Bestaan uit reeks boustene (monomere)
bekend as nukleotiede, wat saam draai
om nukleotiedketting(polimeer) te vorm
- Elke nukleotied bestaan uit:
- suikermolekule-deoksiribose(S)
- fosfaatmolekule(P)
- stikstofbasis (een):
- adenien(A)
- timien(T)
- guanien(G)
- sitosien(C)
- 4 verskillende nukleotiede = 4 basisse
- 4 basisse = basis v. genetiese kode
- Basispare: Adenien - Timien/Urasiel.
Sitosien - Gaunien
- 2 groepe
stikstofbasisse:
puriene &
pirimidiene
- Puriene: bestaan uit 2
versmelre ringe stikstof-,
suurstof & waterstofatome
- guanien + adenien
- Pirimidiene: bestaan
uit 1 ringv. soortgelyke
atome. = kleiner
- timien, sitosien + urasiel
- Rol v. DNA: dra gene in elke sel deur te kodeer vir spesifieke proteien.
kan repliseer, dra genetiese kode na dogtersel (voortplanting) geslag tot
geslag
- minder as 2% v. menslike DNA kodeer vir
proteiene. die res bestaan uit
niekoderende DNA
- proteienkoderende areas = eksone
- niekoderende areas = introne
- vorm funksionele
RNA molekules
- het reguleringsfunksies