Zusammenfassung der Ressource
Ribonukleiensuur(RNA)
- Word in kern deur DNA vervaardig
- Noodsaaklik vir bepaling van struktuur & funksie van alle lewende organismes
- omdat hul betrokke is by proteiensintese
- Polimeer wat uit nukleotiede bestaan
- Verskil in struktuur van DNA
- bestaan uit enkele draad
- draad is korter as DNA
- suiker - ribose (1 meer suurstof as deoksiribose)
- timien word vervang deur urasiel
- Dra instruksies van DNA na ribosome in die
sitoplasma waar dit die sintese van proteiene uit
aminosure beheer