Zusammenfassung der Ressource
Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)
- Katalisator
- Verhoog tempo van voorwaartse en
terugwaartse reaksies ewe veel
- Ewewig word gouer bereik
- Het geen effek op ewewigskonsentrasies
van die reaktanse of produkte nie
- Le Chatelier se beginsel
- As die ewewig in 'n geïsoleerde sisteem versteur word deur
een van die ewewigstoestande (temperatuur, konsentrasie of
druk) te verander, sal die sisteem reageer om die verandering
teen te werk en om 'n nuwe ewewig te bewerkstellig.
- Faktore way 'n chemiese ewewigsisteem beïnvloed
- 1. Temperatuur van die reaksiesisteem
- 2. Konsentrasie van die (g) af (aq) reaktanse
- 3. Druk op die sisteem in die geval van gasse
- Om reaksies volgens Le Chatelier te voorspel, word vyf vrae gestel:
- 1. Wat versteur die ewewig?
- 2. Wat sal die sisteem doem om die
verandering teen te werk?
- 3. Watter reaksie word bevoordeel?
- 4. Wat gebeur met die konsentrasies
van die reaktanse en produkte?
- 5. Watter uitwerking het dit op die Kc-waarde?
- Ewewig in oplossings:
- In 'n oplossing word
ewewig beïnvloed deur:
1. Konsentrasie van die
ione. 2. Temperatuur
van die oplossing.