Puriene: bestaan uit 2
versmelre ringe stikstof-,
suurstof & waterstofatome
guanien + adenien
Pirimidiene: bestaan
uit 1 ringv. soortgelyke
atome. = kleiner
timien, sitosien + urasiel
Rol v. DNA: dra gene in elke sel deur te kodeer vir spesifieke proteien.
kan repliseer, dra genetiese kode na dogtersel (voortplanting) geslag tot
geslag
minder as 2% v. menslike DNA kodeer vir
proteiene. die res bestaan uit
niekoderende DNA