Kwartaal 3: Eenheid 1

Descrição

Universele verklaring van Menseregte
Elizna van Deventer
Notas por Elizna van Deventer, atualizado more than 1 year ago
Elizna van Deventer
Criado por Elizna van Deventer quase 8 anos atrás
49
0

Resumo de Recurso

Página 1

Handves Van die Verenigde Nasies

-Glo in: Fundementale menseregte Waarheid en waarde van mense se herbevesting Gelyke regte van mans en vroue Geluke regte van groot en klein nasies 1946 - Stig Komissie vir Menseregte onder lyding van Eleanor Roosevelt.

Página 2

Vereistes vir Verklaring van Menseregte [Paragraafvraag]

(1) Siviele regte [burgerregte](2) Politieke regte(3) Ekonomiese regte(4) Maatskaplike regte(5) Moet redelike kort dokument wees wat gewone mense verstaan(6) Grondslag vir internasionale wetsontwerp oor menseregte(7) Goeie invloed op menseregte-ontwikkeling

Página 3

Universele Verklaring van Menseregte [Langvraag]

Na die Tweede Wêreldoorlog het daar die behoefte ontstaan om erkenning te gee aan menseregte. Dit was die plig van die Verenigde Nasies om hierdie dokument op te stel.Op 10 Desember 1948 het die Verenigde Nasies (VN) se Algemene Vergadering die Universele Verklaring van Menseregte (UVMR) goedgekeur. Dit was 'n reaksie op die verwoesting van die Tweede Wêreldoorlog. Hul doelwit was om vryheid, geregtigheid en vrede in die wêreld te bereik deur die universele erkenning van en reskep vir menseregte.Dit was die eerste internasionale uitdrukking van alle mense se regte. 56 lede van die VN het dit aanvaar . Dit was 'n eenparige besluit met 8 buite stemming. Die VN het aan alle mense 'n standaard van regte gegee, n.l.: manlik/ vroulik, swart/ wit, kommunisties/ kapitalisties, ryk/ arm. Die voorwaardes van die UMVR het deel van die internasionale gewoontereg (= tradisionele wette) geword. DIegene wat die UVMR aanvaar het , het 'n blywende nalatenskap vir die mensdom verseker. Dit is 'n kragtige instrument om waardigheid en vrede vir almal te verseker.Almal het die reg tot lewe, vryheid en veiligheid, gelyke beskerming deur die reg, vryheid van beweging en 'n nasionaliteit. Almal het ook die reg tot vryheid van gedagtes, deelname aan die regering van hul land, rus en ontspanning en onderwys wat mense respekteer en help om menseregte te verwenslik.Hierdie verklaring het nasies wêreldwyd aangemoedig om seker te maak dat menseregte in lande toegepas word. Dit is as gevolg van hierdie beileid dat daar teen mense opgetree sal word indien hul regte geskend word

Semelhante

Vocabulário de Espanhol
Debis
Exame Nacional de Portugues
Sandra Franco
Leitura para o First Certificate (I)
GoConqr suporte .
CAE - Cambridge Advanced: English
Luiz Fernando
Mapas Mentais no ExamTime
Luiz Fernando
Vestibular - Roteiro de Estudos
GoConqr suporte .
Principais Fórmulas de Física
Luiz Fernando
Fontes do Direito do Trabalho
dani ✿
RENASCIMENTO CULTURAL
Lucas Villar
MEMÓRIA BRILHANTE Tony Buzan
Ricardo GAldino
Vitaminas
Júlia Figueiredo